ONGEKOMPLISEERD

VERS 1:

Daar's 'n

Eenvoudigheid

Nederigheid

Aan hoe U my liefhet

‘n Eerlikheid

‘n Suiwerheid

Heer U maak dit maklik

Geen besond're woorde

of formules

Kan U ooit oorwin nie

Want U liefde's onverdiend

 

VOOR-KOOR 1:

Selfs al kan ek nie duidelik sien nie

Maak U dit nogsteeds maklik

 

KOOR:

U liefde's nie gekompliseerd nie

U's lief vir my net soos ek is

So ek staan voor U

Ek's heeltemal oorgegee

Met ope hande en ope hart

Jesus Laat U will in my geskied

Jesus laat U wil in

 

VERS 2:

My gebrokenheid

My eensaamheid

En die geheime wat U sien

My gedagtes

Versteekte stryde

Heer U sien regdeur my

 

VOOR-KOOR 2:

Selfs wanneer ek oordink

Is U steeds eenvoudig lief vir my

 

BRUG:

Ek kan oor en oor sing

Ek't U lief

Dit word nooit oud

Hoe kan ek vir U genoeg sê

Ek't U lief

Ek't U lief

Heer

Amptelike Afrikaanse Vertaling

(Uncomplicated)

 

©2020 Hillsong Music Publishing UK (Admin. by Hillsong Music Publishing Australia), Hillsong Music Publishing Australia

CCLI: 7157873

Musiek & Lirieke deur:

Jack McGrath, Brendan Tan, Joshua Grimmett en Aodhan King

 

Vertaling deur:

Marco Marais


Link to other DSPs


Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.

- Brooke Ligertwood