BEGIN & EINDE
VERS 1:
My siel smag
Na dit wat ek nie verstaan
In my diepste wink ek om te bid
As my hart soos n slagveld is verdedig ek al om
Die vlees is n bedelaar en dief
VERS 2:
Wanneer werklikheid en vrede nie kan versoen
Wanneer die begin
Net soos die einde voel
Soos wat die wêreld ontrafel
Staan ek verseker ongedaan
Daar is ‘n Herder n Priester
Daar is n Trooster wat my vertroos
REFREIN 1:
En my siel vind rus
Waar dit nie sin maak
Waar die bloed my bevry
REFREIN 2:
Als wat my berou
my gebrokenheid
my mislukkings verlos
REFREIN 3:
Dit voel soos genade
Waar my skandes was
Staan die kruis nou vir my
REFREIN 4:
Als verkeerd gedaan
Al my weghardloop
My doodloopstrate verlos
REFREIN 5:
En dit lyk soos hoop
Waar my hart gebroke was
En U hart vir my breek
BRUG:
Lê jou laste neer
Neer op Hom
Lê jou laste neer
VOOR KOOR:
Jesus my rus in vrede
U's my Versoener
My als-wat-goed-is
REFREIN 6:
Ek sal als oorgee
Als waarvoor ek leef
Le ek neer voor U
REFREIN 7:
U's my amnestie
My wyd gesplete see
My als-wat-goed-is
REFREIN 8:
Alle nagte en dae
Lewe uit die dood
Die wonder wat ek inasem
REFREIN 9:
U's onverklaarbaar
Begin en eind-refrein
My als-wat-goed-is
Authorised Translation in Language
(Starts & Ends)
©2018 Hillsong Music Publishing
CCLI: 7153617
Lyrics and Melody:
Joel Houston & Brooke Ligertwood
Translator:
Michelle Parenzee, Konstand Spies, Warren Brown
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood
RELATED RESOURCES