OPE HEMEL (WILDE RIVIER)
VERS 1:
Wonders en tekens kom van bo
Toe U Gees uitgestort is
Oor die oud en die jonk
In die krag van U nabyheid
KOOR:
Stroom nou Gees van God
Soos ‘n stortvloed neer
Spoel oor ons gesang
Van U liefde Heer
Gees van God, U vuur
Brand binne my siel
Soos ek roep na U Naam
Soos ek roep na U Naam
Jesus
VERS 2:
Visioene van U Seun
Daar waar ek voor U staan
Liefde word geopenbaar
As ek kyk na die hemele
BRUG 1:
O Heil’ge Gees
Brand soos ‘n vuur
Brand deur my
Verswelg my
Nou hier voor U Heer
Gee ek my oor
Aan U glorie
Vir U glorie
BRUG 2:
Lewende Water
Wilde rivier in my
Deurdrenk my
In genade
Ope Hemel
Val nou neer oor my
Vernuwe
In U glorie
Authorised Translation in Language
(Open Heaven River Wild)
©2015 Hillsong Music Publishing
CCLI: 7096543
Lyrics and Melody:
Matthew Crocker & Marty Sampson
Translator:
Edward Lomas, Warren Brown, Konstand Spies & Zoe Donald
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood
RELATED RESOURCES