NOOIT HET EK AL OOIT NIE
VERS 1:
Ek het rond gehardloop
Verlief geraak op die gejaag
Ek was op en af
En orals anders gewees
My dae en nagte het ek gemors
Nooit was ek tevrede nie
‘n glimlag opgeplak
ek het bly voorgee
Geen namaak is daar
Vir U genade nie
Al die dinge wat ek agterlos
Is skadus ek't die lig gesien
VOOR-KOOR:
In my kop en my siel
My hart my als
Ek weet dat ek weet weet weet weet
KOOR:
Nog nooit nooit het ek ooit
'n Liefde so goed so goed gevind nie
Nooit nooit sal ek ooit
Oor dit kom om saam met U te leef nie
Niks sal dit verander
Al wat ek kan sê is
Nog nooit nooit het ek ooit 'n liefde
so goed so goed gevind nie
VERS 2:
Ekt 'n miljoen redes
Hoekom ek anders is nou
U laat my vooruit kyk
My oë gerig na voor
Virewig God dis U en ek
Saam nou tot die eind van tyd
BRUG :
U liefde's geduldig
Liefde's vriendlik
Liefde is nooit moeilik om te vind
Virewig is ek U s'n en U is myne
Oo ja
Oo ja
UITLEIDING:
Nooit het ek al ooit nie nee Nooit
het ek al ooit nie nee
Amptelike Afrikaanse Vertaling
(Never Have I Ever)
© 2020 Hillsong Music Publishing UK (Admin by Hillsong Music Publishing Australia) & Hillsong Music Publishing Australia
CCLI: 7159459
Musiek & Lirieke deur:
Joshua Grimmett, Michael Fatkin en Melodie Wagner-Mäkinen
Vertaling deur:
Jehane De Beer
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood
RELATED RESOURCES