DIT KLINK DALK WILD
VERS 1:
Tyd leef in ritme met Sy hand
Oomblik vir oomblik
Tree vir tree
Rol deur die dood met skop en snaar
Geen rebel daad vermy Sy taak
En dit klink dalk wild
Wie op aard' se ons lied moet mak wees
VERS 2:
Laat die musiek Sy hart najaag
Genade vir Genade
Noot vir Noot
Ons't die toon verloor
Hy skyf die band
Ons verlore noot
Sy soete streef
En dit klink dalk wild
Wild's waarom my hart sing
KOOR 1:
Oh, sing Sy lof
Tot die ander kant
Want ons hoop
Kom al die pad
VERS 3:
Verbeel die Hemel waar ons staan
Nie net n ver beloofde land
Meer as n hoopvolle
Sterwend droom
Sien hoe dit draai tot Sy woord
En soos ons dit sien sal ons sing
Soos ons wens ons't geweet
Van ouds
En Dit klink dalk wild
Maar ons hoef nie tot dan te wag
Singend
KOOR 2:
Oh, sing Sy lof tot die ander kant
Want ons Hoop kom al die pad
Sing, my siel
Sien Sy lof tot die eint van tyd
Al die pad en al hoe harder dan
TAG:
La la la la la la la la la la
La la la la la la la la la la
La la la la la la la la la la
BRUG:
Word Verheerlik
U Naam sal ons verhoog
Authorised Translation in Language
(Might Sound Wild)
©2018 Hillsong Music Publishing
CCLI: 7153609
Lyrics and Melody:
Joel Houston & Matt Crocker
Translator:
Nicholas Brookes, Warren Brown, Konstandt Spies, Michelle Parenzee
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood
RELATED RESOURCES