LIEFDE SO GROOT
VERS 1:
Liefde so groot
Jesus in alles
Ek sien ‘n flits van U hart
‘n Biljoen jaar
Steeds sal ek uit sing
Hoe kan ek U genoeg prys
KOOR:
U is die Heer Almagtig
U lig oortref die sterrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O niks kan vergelyk
VERS 2:
Die skepping roep
Uit na die Redder
Ons leef vir U lof
Daar’s niemand hoër in Hemel of Aarde
Ons God van wonders U heers
BRUG:
Nie vir ons
Maar vir U Naam
Verhef ons
Alle lof
Amptelike Afrikaanse Vertaling
(Love So Great)
©2016 Hillsong Music Publishing UK (Admin. by Hillsong Music Publishing Australia), Hillsong Music Publishing Australia
CCLI: 7096541
Musiek & Lirieke deur:
Reuben Morgan, Joshua Grimmett en Jamie Sne
Vertaling deur:
Edward Lomas, Warren Brown, Konstand Spies en Zoe Donald
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood