KLEINE LEWE
VERS 1:
Klein hande gevou, bid ek tot U
My kleine voete volg U altyd na
Ek lig my oë Hemel toe
Met my hart vol liefde
KOOR:
God, U is my Vader
Jesus, beste vriend
Heilge Gees, U help my op my pad
VERS 2:
Klein hande gevou, bid ek tot U
My kleine voete volg U altyd na
Ek lig my oë Hemel toe
Met my hart vol liefde
BRUG:
Ek glo in U naam
Ek glo in U woord
Ek glo deur die kruis, is ek vry
Ek glo in U naam
Ek glo in U woord
Ek glo deur die kruis, is ek vry
TAG:
My lewe
Vir U Jesus
U Lewe
Vir my
Authorised Translation in Language
(Little Life)
©2015 Hillsong Music Publishing
CCLI: 7139373
Lyrics and Melody:
Beci Wakerley & David Wakerley
Translator:
Alberton LewenSentrum Vikki Enslin
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood
RELATED RESOURCES