IN BEHEER
VERS 1:
Van Hem’le kan U hoor
So nader U tot my
In my aanbidding
In U liefde vasgehou
As wind en golwe kom
Steeds sal ek vasstaan
KOOR:
Met hand na die Hemel
Hier gee ek my hart oor
Herinner weer my siel
U is Heer bo als
Al is die see onstuimig
U kalmeer die storms
In U vind ek my rus
U is in beheer
VERS 2:
Deur die nag sal ek vertrou
U Gees genoeg vir my om te bly wandel
U lei my elke tree
Spreek lewe oor my Heer
Ek het U nodig, O so nodig
BRUG:
Ek sal alleen op U vertrou
Niemand kan voeg tot U volmaaktheid
U’s die begin, U is die end
Meer as wat ek kan begryp
Daar is niemand soos U
Niemand
Niemand
Niemand Jesus
Amptelike Afrikaanse Vertaling
(In Control)
©2016 Hillsong Music Publishing Australia
CCLI: 7096539
Musiek & Lirieke deur:
Aodhan King en Ben Fielding
Vertaling deur:
Nicholas Brookes, Zoe Donald, Warren Brown en Daniëlle Terblanche
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood