VARS WIND

VERS 1:

Geestesklank

Stormwind

Vuur van God val binne-in

Heil'ge Gees

Asem uit oor ons

 

VERS 2:

Wyl ons bekeer

Van sonde draai

Herlewingskole smuelend brand

Asem van God

Blaas tot ons vlamvat

 

KOOR:

Ons benodig 'n vars wind

Die geur van die hemel

Stort U Gees uit

Stort U Gees uit

 

VERS 3:

Vir hart wat brand

Met heil'ge vrees

Gesuiwer in geloof en daad

Verfynders vuur

Versterk wat oorbly

 

VERS 4:

So ons die kerk

Wie U lig dra

Brandende lamp

Helder Stad

Laat U Koninkryk kom

is wat ons bid

 

KOOR 2:

Ons benodig 'n vars wind

Die geur van die hemel

Stort U Gees uit

Stort U Gees uit

 

‘n Heilige salwing

U krag van nabyheid

Stort U Gees uit

Stort U Gees uit

 

REFREIN:

Stort U Gees uit

Stort U Gees uit

Stort U Gees uit

Stort U Gees uit

 

BRUG:

Laat al die verlostes

Profeteer en sing

Ons kan hoor die wind

Waai waai waai

 

Beweeg oor ons lof

Seuns en dogters sing

Ons kan hoor die wind

Waai waai waai

Amptelike Afrikaanse Vertaling

(Fresh Wind)

 

©2020 Hillsong Music Publishing Australia

CCLI: 7172498

Musiek & Lirieke deur:

Ben Fielding, Brooke Ligertwood, David Ware & Matt Crocker

 

Vertaling deur:

Marco Marais & Warren Brown

Free Sheet Music
Free Lyrics

Link to other DSPs


Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.

- Brooke Ligertwood


RELATED RESOURCES