WEERKLANK (TOT ONS DIE ANDER KANT SIEN)
VERS 1:
Ons sal sing
Ons sal dans
Tot die aarde
Die Hemele weerklank
Sing Sy lof
Tot ons die ander kant sien
VERS 2:
Want ons behoort aan die lig
So as die donkerste van nag kom
Hou net aan want die dagbreek is aan die kom
KOOR 1:
Kan jy die winde voel verander
Daars n nuwe dag op die brink
Die atmosfeer breek
Soos die nuwe wêreld leef
Ons sal sing
Ons sal dans
Tot die aarde
Die Hemele weerklank
Sing Sy lof
Tot ons die ander kant sien
TAG:
Ek het ‘n gevoel
Dat die donker nie lank sal duur
KOOR 2:
Kom ontwaak die slapende wêreld
Daars n nuwe dag op die brink
Die vyand staan en sidder
Wyl die graf tot lewe spring
Ons sal sing
Ons sal dans
Tot die aarde
Die Hemele weerklank
Sing Sy lof
Tot ons die ander kant sien
Amptelike Afrikaanse Vertaling
[Echoes (Till We See The Other Side)]
©2018 Hillsong Music Publishing Australia
CCLI: 7153488
Musiek & Lirieke deur:
Joel Houston, Benjamin Hastings en Ben Fielding
Vertaling deur:
Warren Brown, Nicholas Brookes en Konstand Spies
Link to other DSPs
Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.
- Brooke Ligertwood