BESTE VRIENDE

VERS 1:

Ek wil nie op my foon wees nie

maar alleen wees kan ek nie

Welkom in die moderne tyd

Ek probeer iemand anders wees

maar eintlik wil ek nie

Sê my daar's n ander weg

 

VOOR-KOOR:

Ek het die kollig nagejaag

Maar nou is dit verdof

Al die goedkoop opwinding

Was net n mors van tyd

Sê my hoekom die wêreld se plan

my moet definieër

Daar is sekerlik n hoër weg

 

KOOR:

My beste vriende

is keëlvol van voorgee

Ons smag na waarheid

Daar's soveel wat kort

So gee ons dit wat op opreg is

Ek weet dis U

 

VERS 2:

Ek wil nie n steriotipe

Laat besluit wie ek is

Dit ken my nie in elk'geval

Ek's oor dit om die 'hype' te bly jaag

Ek kies eerder die ander weg

 

VOOR-KOOR 2:

Ek het die kollig nagejaag

Maar nou is dit verdof

Dylan was reg Die tye verander

Sê my hoekom die wêreld se plan

my moet definieër

Daar's sekerlik n hoër weg

Amptelike Afrikaanse Vertaling

(Best Friends)

 

© 2020 Hillsong Music Publishing UK (Admin by Hillsong Music Publishing Australia) & Hillsong Music Publishing Australia

 

CCLI: 7159436

Musiek & Lirieke deur:

Joshua Grimmett, Aodhan King, Ben Tan, Benjamin Hastings en Karina Wykes

 

Vertaling deur:

Jehane De Beer, Michelle Parenzee en Warren Brown

Free Sheet Music
Free Lyrics

Link to other DSPs


Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.

- Brooke Ligertwood


RELATED RESOURCES