AANSKOU (MY SIEL SAL SING)

VERS 1:

Aanskou die Vaderhart

Die misterie wat Hy in oorvloed vir ons gee

Soos diep na diepte roep

O hoe diep is Sy verlange

Die aardshede staan langs Hom

Soos ‘n kerslig teen die son

Onfeilbare Vader

Wat kan met U Liefde vergelyk

 

VERS 2:

Aanskou Sy Heil'ge Seun

Die Leeu en die Lam aan ons gegee

Die Woord het mens geword

My siel ken Sy Verlosser

Ter wille van die mens was Hy verlate

Verlossing is in Sy bloed

Jesus Messias

Uit liefde Sy lewe neergelê

Dit was nie die einde

Want Hy het weer opgestaan

 

KOOR:

My siel sal sing

My siel sal sing

Hoe groot's U Liefde

Hoe groot's U Liefde

 

VERS 3:

Aanskou, ek het ‘n Vriend

Die Gees se vlam wat binne in my brand

Ten alle tye my hulp

Die waarheid in my soeke

Verlig my gebroke hart

Verlig my pad

Tot die einde van my dae

O Heil'ge Gees

U asem, Koninkryk in my

O Heil'ge Gees

Laat U werk in my ontvou

 

UITLEIDING:

My siel sal sing, my God

Hy wat was en weer sal kom

Berei die weg

Tot ons Sy aardse werk volbring

Sien hoe Hy op die wolke kom

Verhef jou stem

Hy maak ons lied Sy troon

Aanskou die Heer ons God sal ons huis toe lei

Authorised Translation in Language

(Behold)

 

©2016 Hillsong Music Publishing

CCLI: 7096527

Lyrics and Melody:

Joel Houston

 

Translator:

Edward Lomas, Warren Brown, Konstand Spies, Zoe Donald

Free Sheet Music
Free Lyrics

Link to other DSPs


Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.

- Brooke Ligertwood


RELATED RESOURCES