ONTWAAK MY SIEL

VERS 1:

Daar is 'n klank wat ek graag wil hoor

Dis die klank van die Redder se kleed

Terwyl Hy loop in die kamer in waar mense bid

Waar ons lof hoor hoor Hy geloof

 

VERS 2:

Daar is 'n klank wat ek graag wil hoor

Dis die klank van die Redder se kleed

Terwyl Hy loop in die kamer in waar mense bid

Waar ons aanbidding hoor hoor Hy geloof

 

KOOR:

Ontwaak my siel en sing

Sing Sy lof hardop

Sing Sy lof hardop

 

VERS 3:

Daar's 'n klank wat dinge verander

Die klank van Sy mense op hul knieë

Ontwaak uit jou sluimering

Dis tyd om Hom te loof

 

BRUG:

As Hy beweeg

En as ons bid

Waar 'n muur eens was is nou 'n weg

Waar elke belofte Amen is

En as Hy beweeg

Maak geen fout

Die ingewande van hel begin dan skud

Aanbid die Heer aanbid die Koning

 

BRUG 2:

Hey Oh

Oh laat die Koning van Glorie inkom

Hey Oh

Val op jou knieë en aanbid Hom

Hey Oh

Authorised Translation in Language

(Awake My Soul)

 

©2019 Hillsong Music Publishing Australia

CCLI: 7139466

Lyrics and Melody:

Brooke Ligertwood

 

Translator:

Jehane de Beer, Michelle Parenzee, Konstand Spies & Warren Brown

Free Sheet Music
Free Lyrics

Link to other DSPs


Mauris ut velit lobortis tortor sagittis sagittis. Donec ut rutrum lorem, sit amet consequat leo. Phasellus laoreet justo quis nibh scelerisque, at commodo elit cursus. Morbi in orci diam. Suspendisse eleifend urna ac viverra commodo. Phasellus sodales fermentum urna, non vestibulum lacus suscipit non.

- Brooke Ligertwood


RELATED RESOURCES